• 2
  • 1

Monthly Costs

Property description

2 Slaapkamer tuinwoonstel ONMIDDELLIK BESKIKBAAR! Universitas Rif!! Baie netjies en ruim. Kan gemeubuleerd wees indien huurder dit so verlang. Daar is tans geen stoof in die kombuis nie. Wifi, water en munisipale dienste sowel as eenkeer 'n week skoonmaakdiens is ingesluit in die huurbedrag. Koopkrag.

Property Details

  • 2 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • 1 Lounges

Property Features

  • Kitchen
  • Garden
  • Intercom
  • Garden flat
  • No Stove in kitchen
  • Water included in rental amount
  • Prepaid electricity
  • Cleaning service once a week included in rental amount
  • NO pets allowed